Tuis

Crafty Kids se sisteem het al menige kinders gehelp om hulle konsentrasie en handvaardighede te ontwikkel. Ons doen dit speel speel met hope pret en kinders leer sonder dat hulle dit weet. As jou kind hou van klei speel sal die werk met  papiermaché, gips, pastelle, viltpenne, was, kryt, stysel, glas en hout hulle vir ure besig hou.

Klasse is ‘n uur lank een maal per week by Meadowstraat 113, Potchefstroom.

Ouderdomme: 5 tot 13jaar

Indien u belang stel of meer wil weet kontak my gerus op die volgende:

e-pos: marthiemcd@gmail.com, Selfoon: 082 851 6854, Landlyn: 087 151 4519

Fooie: R70 per les vooruit betaalbaar. Daar is ook kwartaal pakkette met 15% afslag.

Good company in a journey makes the way seem shorter. — Izaak Walton

skertjie

MOTORIESE ONTWIKKELING

Verbeter hand- , oog koördinasie deur gebruik te maak van verskillende tekstiele.

Obserwerende vaardighede word verbeter deur knip werk, diepte persepsie, vorms en allokasie.

VERBETER KREATIEWE DENKE 

Deur met ‘n verskeidenheid van materiale en tegnieke te werk, word kreatiewe denke gestimuleer.

VERBETER KONSENTRASIE

Ons hoogs stimulerende projekte is ideaal om konsentrasie te verbeter. Konsentrasie word op ‘n ontspanne en speelse wyse aangeleer.

web invitation